All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 12

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 12

h et Dawid gegaan en die bene van Saul en die bene van sy seun Jónatan van die burgers van Jabes in Gílead gaan haal, wat dit van die plein van Bet-San gesteel het, waar die Filistyne hulle opgehang het op die dag toe die Filistyne Saul op Gilbóa verslaan het.