All books in Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · verse 17

24 hoofstukke

Afrikaans / 2 Samuel / hoofstuk 21

Afrikaans · verse 17

M aar Abísai, die seun van Serúja, het hom gehelp en die Filistyn verslaan en hom gedood. Toe het die manne van Dawid hom besweer en gesê: U mag nie meer saam met ons uittrek na die geveg nie, dat u die lamp van Israel nie uitblus nie.