All books in Afrikaans

Daniel 11

Afrikaans · verse 38

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 38

M aar in plaas daarvan sal hy die god van die vestings vereer, en die god wat sy vaders nie geken het nie, sal hy met goud en silwer en edelgesteente en kosbaarhede vereer.