All books in Afrikaans

Daniel 2

Afrikaans · verse 30

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 30

E n wat my betref, hierdie geheim is my geopenbaar, nie deur 'n wysheid wat in my sou wees meer as in al die lewendes nie, maar met die bedoeling dat die uitlegging aan die koning bekend gemaak sal word en u die gedagtes van u hart kan ken.