All books in Afrikaans

Daniel 4

Afrikaans · verse 34

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 4

Afrikaans · verse 34

E n ná verloop van tyd het ek, Nebukadnésar, my oë na die hemel opgeslaan, en my verstand het in my teruggekeer, en ek het die Allerhoogste geloof en Hom wat ewig lewe, geprys en geëer, wie se heerskappy 'n ewige mag en wie se koningskap van geslag tot geslag is.