All books in Afrikaans

Daniel 4

Afrikaans · verse 33

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 4

Afrikaans · verse 33

D ieselfde oomblik het die woord in vervulling gegaan oor Nebukadnésar--hy is uit die mensdom verstoot en het plante geëet soos die beeste, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak, totdat sy hare lank geword het soos die vere van arende, en sy naels soos dié van voëls.