All books in Afrikaans

Daniel 9

Afrikaans · verse 20

12 hoofstukke

Afrikaans / Daniel / hoofstuk 9

Afrikaans · verse 20

T erwyl ek nog spreek en bid en my sonde en die sonde van my volk Israel bely en my smeking voor die aangesig van die HERE my God neerwerp, ter wille van die heilige berg van my God,