All books in Afrikaans

Exodus 13

Afrikaans · verse 3

40 hoofstukke

Afrikaans / Exodus / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 3

V erder het Moses aan die volk gesê: Dink aan hierdie dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het; want die HERE het julle deur 'n sterke hand hiervandaan uitgelei; daarom mag geen gesuurde brood geëet word nie.