All books in Afrikaans

Exodus 39

Afrikaans · verse 32

40 hoofstukke

Afrikaans / Exodus / hoofstuk 39

Afrikaans · verse 32

S o is dan al die werk aan die tabernakel van die tent van samekoms voltooi; en die kinders van Israel het dit gemaak net soos die HERE Moses beveel het; so het hulle dit gemaak.