TSK

TSK · Genesis 35:26

Treasury of Scripture Knowledge references in Afrikaans.

Terug na leesstuk

Maak jou klaar, gaan na Paddan-Aram, na die huis van Bétuel, jou moeder se vader, en gaan haal vir jou daar 'n vrou uit die dogters van Laban, jou moeder se broer.

En toe Lea sien dat sy opgehou het met baar, neem sy haar slavin Silpa en gee haar aan Jakob as vrou.

en hy voer al sy vee weg en al sy goed wat hy versamel het, die vee wat syne was, wat hy in Paddan-Aram versamel het, om te gaan na sy vader Isak in die land Kanaän.

En die seuns van Gad: Sifjon en Haggi, Suni en Esbon, Eri en Aródi en Areëli.

En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte;