All books in Afrikaans

Genesis 37

Afrikaans · verse 2

50 hoofstukke

Afrikaans / Genesis / hoofstuk 37

Afrikaans · verse 2

D it is die geskiedenis van Jakob. Josef het as seun van sewentien jaar die kleinvee opgepas saam met sy broers--hy was nog jonk--met die seuns van Bilha en die seuns van Silpa, die vroue van sy vader. En Josef het die slegte gerug oor hulle na hulle vader oorgebring.