All books in Afrikaans

Hosea 13

Afrikaans · verse 2

14 hoofstukke

Afrikaans / Hosea / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 2

E n nou gaan hulle voort om te sondig en het vir hulle 'n gegote beeld van hulle silwer gemaak, afgode volgens hulle insig, geheel en al smidswerk; van hulle word gesê: Die mense wat offer, vereer kalwers met kusse!