All books in Afrikaans

John 11

Afrikaans · verse 54

21 hoofstukke

Afrikaans / John / hoofstuk 11

Afrikaans · verse 54

D aarom het Jesus nie meer in die openbaar onder die Jode gewandel nie, maar daarvandaan weggegaan na die streek naby die woestyn, na 'n stad met die naam van Efraim. En daar het Hy vertoef met sy dissipels.