All books in Afrikaans

Leviticus 13

Afrikaans · verse 3

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 3

e n die priester moet na die aangetaste plek in die vel van die vlees kyk. Het die hare op die plek wit geword, en lyk dit of die plek dieper is as die vel van sy vlees, dan is dit die plaag van melaatsheid. As die priester dit sien, moet hy hom onrein verklaar.