All books in Afrikaans

Leviticus 13

Afrikaans · verse 2

27 hoofstukke

Afrikaans / Leviticus / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 2

A s 'n mens in die vel van sy vlees 'n swelsel of uitslag of ligte vlek het, en dit in die vel van sy vlees 'n plaag van melaatsheid word, moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters, gebring word;