All books in Afrikaans

Mark 10

Afrikaans · verse 32

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 10

Afrikaans · verse 32

E n hulle was op die pad terwyl hulle opgaan na Jerusalem, en Jesus het voor hulle uit gegaan, en hulle was verbaas; en terwyl hulle volg, het hulle gevrees. En Hy het weer die twaalf by Hom geneem en aan hulle begin vertel die dinge wat met Hom sou gebeur.