All books in Afrikaans

Mark 2

Afrikaans · verse 17

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 17

E n toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.