All books in Afrikaans

Mark 2

Afrikaans · verse 18

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 2

Afrikaans · verse 18

E n die dissipels van Johannes en dié van die Fariseërs was besig om te vas. Toe kom hulle en sê vir Hom: Waarom vas die dissipels van Johannes en dié van die Fariseërs, maar u dissipels vas nie?