Afrikaans / Psalms / hoofstuk 133 Afrikaans · chapter 133 Aa Voorskou Leser teks kontroles 'n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! Teksgrootte A- 25px A+ Leser-font Serif Sans Naskh Amiri Scheherazade New Noto Sans Arabic Cairo Tajawal Markazi Text Changa Noto Kufi Arabic Alexandria Almarai Aref Ruqaa Ink El Messiri Harmattan IBM Plex Sans Arabic Mada Reem Kufi Lateef Herstel ← Chapter 132 Chapter 134 → Vergelyk Verwante Study Gunsteling Nota 1 ♥ 📝 ' n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! 2 ♥ 📝 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere. 3 ♥ 📝 Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!