All books in Afrikaans

Romans 13

Afrikaans · verse 11

16 hoofstukke

Afrikaans / Romans / hoofstuk 13

Afrikaans · verse 11

E n dit te meer, omdat ons die tydsomstandighede ken, dat die uur vir ons reeds daar is om uit die slaap wakker te word; want die saligheid is nou nader by ons as toe ons gelowig geword het.