كل أسفار Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · الآية 1

24 أصحاحات

Afrikaans / 2 Samuel / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 1

E n toe daar in die dae van Dawid 'n hongersnood was, drie jaar lank, jaar ná jaar, het Dawid die aangesig van die HERE gesoek; en die HERE het gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdat hy die Gibeoniete omgebring het.