كل أسفار Afrikaans

2 Samuel 21

Afrikaans · الآية 2

24 أصحاحات

Afrikaans / 2 Samuel / الأصحاح 21

Afrikaans · الآية 2

T oe roep die koning die Gibeoniete en sê vir hulle--die Gibeoniete het naamlik nie behoort tot die kinders van Israel nie, maar by 'n oorblyfsel van die Amoriete; en hoewel die kinders van Israel vir hulle gesweer het, het Saul probeer om hulle om te bring in sy ywer vir die kinders van Israel en Juda--