كل أسفار Afrikaans

Acts 13

Afrikaans · الآية 1

28 أصحاحات

Afrikaans / Acts / الأصحاح 13

Afrikaans · الآية 1

E n daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.