كل أسفار Afrikaans

Daniel 11

Afrikaans · الآية 2

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 11

Afrikaans · الآية 2

E n nou sal ek jou die waarheid te kenne gee. Kyk, nog drie konings sal opstaan vir die Perse, en die vierde sal groter rykdom verwerf as almal; en as hy sterk is deur sy rykdom, sal hy alles in beweging bring teen die koninkryk van Griekeland.