كل أسفار Afrikaans

Daniel 5

Afrikaans · الآية 11

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 5

Afrikaans · الآية 11

D aar is 'n man in u koninkryk in wie die gees van die heilige gode is: in die dae van u vader is verligting en insig en wysheid soos die wysheid van die gode in hom gevind; daarom het u vader, koning Nebukadnésar, hom as owerste van die geleerdes, die besweerders, die Chaldeërs, die waarsêers aangestel--u vader, o koning! --