كل أسفار Afrikaans

Daniel 5

Afrikaans · الآية 10

12 أصحاحات

Afrikaans / Daniel / الأصحاح 5

Afrikaans · الآية 10

N a aanleiding van die woorde van die koning en van sy maghebbers het die koningin in die eetsaal ingegaan; die koningin het begin spreek en gesê: Mag die koning in ewigheid lewe! Laat u gedagtes u nie verskrik en u gelaatskleur nie verander nie.