كل أسفار Afrikaans

Leviticus 13

Afrikaans · الآية 21

27 أصحاحات

Afrikaans / Leviticus / الأصحاح 13

Afrikaans · الآية 21

M aar as die priester dit bekyk, en daar geen wit hare op is nie, en dit nie dieper as die vel is nie en dof van kleur geword het, dan moet die priester hom sewe dae lank opsluit.