All books in Afrikaans

Mark 7

Afrikaans · verse 6

16 hoofstukke

Afrikaans / Mark / hoofstuk 7

Afrikaans · verse 6

E n Hy antwoord en sê vir hulle: Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.